1887

oa Journal of Family Ecology and Consumer Sciences = Tydskrif vir Gesinsekologie en Verbruikerswetenskappe - Impact of maize storage on rural household food security in Northern Kwazulu-Natal

 

Abstract

Die bevindinge van 'n studie wat die invloed van die effektiwiteit van die berging van mielies (tydsduur van berging en verliese) op huishoudelike voedselsekuriteit in 134 landelike huishoudings in noordelike Kwa-Zulu-Natal (1999) ondersoek het, word gerapporteer. Die huishoudings wat in die steekproef opgeneem is, is uit drie distrikskleinboere organisasies getrek. Onderhoude is gevoer aan die hand van 'n semi gestruktureerde vraelys. Mielie bergingsmetodes is verder ondersoek in fokus groep besprekings. Die bevindinge dui daarop dat berging van mielies oneffektief is en dat dit nie die huishouding se voedselsekuriteit betekenisvol verbeter het nie. Aanbevelings sluit in opleiding betreffende die berging van mielies, verbeteringe aan die populêre <I>nqolobane</I>, die gebruik van meer doeltreffende plaagdoders en ook dat boere geld bymekaar sit om metaal tenks aan te skaf vir beter gesamentlike berging van mielies.

Loading

Article metrics loading...

/content/famecs/32/1/AJA03785254_83
2004-01-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error