1887

oa Journal of Family Ecology and Consumer Sciences = Tydskrif vir Gesinsekologie en Verbruikerswetenskappe - Second homes and small-town (re)development : the case of Clarens

 

Abstract

Weinig navorsing is tot dusver gedoen op die dinamiese impakte van tweede-woning-ontwikkeling in Suid-Afrika. Die doel van die studie is om die gebrek aan hierdie akademiese nadenke aan te spreek by wyse van 'n gevallestudie wat handel oor die empiriese werklikhede van Clarens. Die studie toon dat tweede-woning-ontwikkeling in hierdie dorp 'n reeks positiewe impakte het soos werkskepping en diversifisering van die plaaslike ekonomie. Daarteenoor word knelpunte rondom dramatiese eiendomsprysverhoogings, wat lei tot volgehoue woonbuurtsegregasie en die beperking van die tipes werkskepping wat plaasvind, uitgelig. In die algemeen is die strekking van hierdie artikel dat tweedewoning- ontwikkeling in Clarens 'n positiewe ontwikkeling vir die gasheergemeenskap is

Loading

Article metrics loading...

/content/famecs/32/1/AJA03785254_92
2004-01-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error