1887

oa Journal of Family Ecology and Consumer Sciences = Tydskrif vir Gesinsekologie en Verbruikerswetenskappe - Muslim learners' religion expression through attire in culturally diverse public schools in South Africa : a cul-de-sac?

 

Abstract

Internasionale menseregte instrumente stel dit ten doel om almal se menseregte te bevorder. Nieteenstaande het nie alle lande die instrumente onderteken nie en skaar diesulkes hulle onder hul eie outoriteit bv Moslems wat die Shari'ah wet as oppergesag bo die handveste van menseregte ag. Gevolglik is daar spanning wanneer multikulturele skole 'n balans probeer uitoefen tussen menseregte en godsdienstige dogma, bv waneer gedragskodes 'n kleredragbeleid bevat wat nie voorsiening maak vir die godsdienstige uitdrukking van minderheidsgroepe soos bv die Moslem nie. Terwyl die kulturele diversiteit van publieke skole in Suid Afrika 'n gegewe is, fokus die artikel op die spanning tussen die verskillende opinies oor menseregte tussen leerders van verskillende kulturele en godsdienstige agtergronde. Alhoewel die fokus van die artikel hierdie spanning is bepaal hierdie artikel hom slegs as voorbeeld by die Moslem leerder in Suid Afrikaanse openbare skole en die uitdaging aan skoolowerhede met die implimentering van menseregte midde die reg tot vryheid van godsdienstige uitdrukking.

Loading

Article metrics loading...

/content/famecs/35/1/AJA03785254_18
2007-01-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error