1887

oa Journal of Family Ecology and Consumer Sciences = Tydskrif vir Gesinsekologie en Verbruikerswetenskappe - Consumers' perception of the functional and symbolic performance failure of major electrical household appliances

 

Abstract

In hierdie studie word verbruikers se persepsies van die onklaarraak of defekte werkverrigting (produkmislukking, product failure) van bepaalde groot elektriese huishoudelike toerusting verken en beskryf. Die konfirmasie / diskonfirmasie-paradigma (Bearden & Teel, 1983) dien as teoretiese agtergrond vir die studie. 'n Gerieflikheidsteekproef is gebruik om vraelyste, wat respondente self voltooi het, in te samel. Respondente moes uit 'n lys elektriese huishoudelike produkte 'n item kies wat die meeste ontevredenheid oor 'n tydperk van vier jaar veroorsaak het. Respondente moes die tipe produkmislukking aandui. Die resultate van die verkennende faktorontleding toon dat die respondente nie onderskei tussen die funksionele en simboliese werksverrigtingdimensies van toerusting wat faal nie. Verbruikers se ondevredenheid met hulle toerusting word dus, vanuit 'n teoretiese oopgunt, deur 'n kombinasie van beide funksionele en simboliese werksverrigtingdimensies bepaal.

Loading

Article metrics loading...

/content/famecs/36/1/AJA03785254_11
2008-01-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error