1887

oa Journal of Family Ecology and Consumer Sciences = Tydskrif vir Gesinsekologie en Verbruikerswetenskappe - A needs assessment for consumer learning at a higher education institution

 

Abstract

Hierdie artikel is gebaseer op 'n studie wat onderneem is om die behoefte vir kurrikulumontwikkeling vir verbruikersleer aan die Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie te bepaal.Die Verenigde Nasies het reeds in 1985 'n beroep op opvoeders gedoen om verbruikersleer wêreldwyd te bevorder en toepaslike opvoedkundige programme te ontwikkel wat sensitief is vir kulturele tradisies. In die snelveranderende en komplekse verbruikersmark van vandag is dit veral tieners en jong volwassenes wat kennis en vaardighede benodig om ingeligte besluite te kan neem. Verbruikersbesluite waarmee hulle gekonfronteer word, sluit kwessies in soos finansies, lewenstylkeuses, bepaling van waardes, billike handelspraktyke en omgewingsbewaring. Internasionale studies toon dat daar 'n behoefte aan verbruikersleer bestaan, veral onder tieners en jong volwassenes. Kurrikula op skool verskaf egter nie genoegsame agtergrond en inligting om individue toe te rus om ingeligte en verantwoordelike verbruikersbesluite te neem nie. 'n Gebrekkige kennis van verbruikersregte en -verantwoordelikhede blyk ook 'n ernstige tekortkoming te wees. In Suid-Afrika speel historiese faktore inmiddels 'n groot rol in die gebrek aan kennis van en ervaring in verbruikerswese.

Loading

Article metrics loading...

/content/famecs/36/1/AJA03785254_12
2008-01-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error