1887

oa Journal of Family Ecology and Consumer Sciences = Tydskrif vir Gesinsekologie en Verbruikerswetenskappe - The performance of income-generating projects supported by the Botswana national literacy programme

 

Abstract

Die doel van hierdie navorsing was om die onderliggende redes vir die sukses of mislukking van die Botswana National Literacy Programme (BNLP) se inkomste genererende projekte te ondersoek met betrekking tot hoofsaaklik die bestuur van die projekte. Fokusgroepbesprekings is gebruik. Tien werkende en tien mislukte projekte is gekies om deel te neem in hierdie studie. Die projekte is uit die suidelike, suidoostelike en noordelike areas van Botswana getrek. Die resultate het getoon dat wanbestuur, die afwesigheid van uitvoerbaarheidsondersoeke en die generering van te min inkomste die hoof redes was vir die mislukking van BNLP ondersteunde projekte. Al die projekte het genoeg begin-kapitaal gehad. Die projekte wat deur een persoon bestuur is, het 'n groter kans op sukses gehad as die wat deur komitees bestuur is.

Loading

Article metrics loading...

/content/famecs/39/1/EJC33715
2011-01-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error