1887

oa Journal of Family Ecology and Consumer Sciences = Tydskrif vir Gesinsekologie en Verbruikerswetenskappe - Evaluation of physical properties of locally produced silk and wool fabrics

 

Abstract

This study formed part of a larger project, where research was done on the properties of silk with the aim to establish a profile of the fibre. The profile would aid in processing and developing the silk to its full potential.

Sy is 'n luukse vesel met 'n unieke kombinasie van eienskappe. Ongelukkig lei dit en ander faktore, soos die arbeids-intensiewe produksie-proses, tot die baie duur prys van sy-teksktielstowwe. Die prys is gewoonlik so hoog dat dit onbekostogbaar is vir baie verbruikers. Mengstowwe kan 'n moontlike oplossing vir hierdie probleem bied indien die sy met 'n gepasde vesel gemeng kan word. Daarom is mengstowwe geskep sodat die fisiese eienskappe van die sy tekstielstof geëvalueer kan word en dit te vergelyk met die van 'n mengstof wat bestaan uit sy inslag op 'n wol skering. Die eienskappe is geëvalueer in terme van treksterkte (ISO 13934), styfheid (BM 3356), kreukelherstel (AATCC Toets Metode 66) en krimping (AATCC Toets Metode 99). Die resultate het aangedui dat die sy inslag op wol skering tekstielstof goeie kreukelherstel toon en die styfheid naby verwant is aan die van sy tekstielstof en die treksterkte was ook toereikend. Hierdie resultate lei tot die gevolgtrekking dat wol kommersieël aanvaarbaar sal wees as 'n menggaring stof met die sy, aangesien dit sommige van die eienskappe verbeter sonder om ander eienskappe negatief te beïnvloed.

Loading

Article metrics loading...

/content/famecs/40/1/EJC129532
2012-01-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error