1887

oa Journal of Family Ecology and Consumer Sciences = Tydskrif vir Gesinsekologie en Verbruikerswetenskappe - A comparison of the influence of catholyte vs phosphate detergent on the mechanical properties of polyamide 6,6 woven fabric

Volume 41, Issue 1
  • ISSN : 0378-5254

 

Abstract

Die elektrochemiese aktivering van vloeistowwe is 'n relatiewe nuwe tegnologie. Die alkaliese gedeelte van die geaktiveerde vloeistof () beskik oor goeie skoonmaakvermoƫ. kan 'n omgewingsvriendelike alternatief wees tot tradisionele fosfaat-bevattende detergente. Daar is egter baie min bekend oor die invloed van op tekstielstowwe soos poliamied 6,6 het. Die fokus van hierdie studie was dus om die invloed van op sekere eienskappe van poliamied 6,6 te evalueer. Die resultate toon dat die verlies aan trek-sterkte veroorsaak deur nie 'n noemenswaardige verskil toon teenoor die verlies in treksterkte wat die detergent veroorsaak het nie. Die tekstielstof se styfheid het toegeneem wanneer dit met gewas is, alhoewel die invloed minder was as dieselfde tekstielstof gewas met detergent. Kreukelherstel het verbeter nadat die poliamiede met gewas is. het nie 'n noemenswaardige invloed op die dimensionele veranderinge van die poliamied 6,6 tekstielstof na was getoon nie. Uit bogenoemde kan afgelei word dat nie 'n beskadigende invloed op die poliamiede 6,6 tekstielstof wat in hierdie studie evalueer is gehad het in terme van treksterkte, styfheid, kreukelherstel en dimensionele verandering nie.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/famecs/41/1/EJC140363
2013-01-01
2017-01-23

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error