1887

oa Journal of Family Ecology and Consumer Sciences = Tydskrif vir Gesinsekologie en Verbruikerswetenskappe - Coping strategies of households in the Timane community of Idutywa, Eastern Cape, South Africa

 

Abstract

Die studie waaroor in hierdie artikel verslag gelewer word, het die hanteringstrategieë van huishouding in die landelike gemeenskap van Timane ondersoek. 'n Deursnee-ondersoek-ontwerp is gebruik, waarin 'n (CSI)-vraelys gebruik is wat deur Maxwell en Caldwell (2008:2) ontwerp is om data in te samel. Die respondente is lukraak uit gekose huishoudings in toegewese gebiede in die gemeenskap gekies.


Die meerderheid van die huishoudings (72%) het 'n staatstoelae ontvang. Van die totale huishoudings het 28% ouderdomspensioene en 38% kindertoelaes ontvang. Die Spearman-korrelasiekoëffisiënt tussen die aantal kinders in die respondente se huishoudings en die CSI was 0,78 (p < 0,001).
Volgens die bevindings ervaar sekere huishoudings in die landelike gemeenskap van Timane voedselonsekerheid en die erns van die voedselonsekerheid wat ervaar word, verhoog proporsioneel met die aantal kinders in die huishouding.

Loading

Article metrics loading...

/content/famecs/42/1/EJC161564
2014-01-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error