1887

oa Journal of Family Ecology and Consumer Sciences = Tydskrif vir Gesinsekologie en Verbruikerswetenskappe - Pedagogical guidance for South African consumer studies education

 

Abstract

Verbruikerstudie, wat as vak in Suid-Afrikaanse hoërskole aangebied word, het die potensiaal om betekenisvol by te dra tot die ontwikkeling van entrepreneuriese kennis en vaardighede in leerders. Hoewel hierdie vak kompleks en uniek is, bestaan daar onvoldoende pedagogiese leiding vir onderwysers wat Verbruikerstudie aanbied. Die vergelyking van die Verbruikerstudiekurrikulum met verskeie internasionale kurrikula het bevind dat volop pedagogiese leiding bestaan vir vergelykbare en verwante internasionale vakke. 'n Indiepte literatuursoektog is onderneem om vas te stel watter pedagogiese rigtinggewers byeengebring kan word vir Suid-Afrikaanse Verbruikerstudie-onderrig vanuit verwante internasionale vakke. Verskeie aspekte wat gebruik kan word as grondslag vir die samestelling van breë pedagogiese riglyne vir Verbruikerstudie-onderrig is geïdentifiseer ten opsigte van fundamentele beginsels, die onderrigbenadering, en voorkeur onderrigleer strategieë wat in die vak gebruik behoort te word. Daar word aanbeveel dat pedagogiese leiding aan Verbruikerstudie-onderwysers beskikbaar gestel behoort te word en dat verdere navorsing gedoen behoort te word om pedagogie vir Verbruikerstudie te verfyn.

Loading

Article metrics loading...

/content/famecs/42/1/EJC163026
2014-01-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error