oa Journal of Family Ecology and Consumer Sciences = Tydskrif vir Gesinsekologie en Verbruikerswetenskappe - Dietary intake and nutritional status of adolescent girls and young women in Durban, South Africa
- Previous Article
- Table of Contents
- Next Article
Abstract
Die doelwit van hierdie studie was om die dieet inname en voeding status van tienermeisies (n=156) en jong vroue studente (n=367) in Durban, KwaZulu-Natal (KZN), Suid-Afrika te bepaal. Geen nasionale voorkoms syfers vir groeivertraging, "wasting" (spierverlies) en ondergewig kon gevind word vir tienermeisies in Suid-Afrika nie, en hierdie studie is belangrik want dit is een van die eerste studies wat die voedingstatus van tienermeisies as 'n groep in KZN rapporteer.
© Publisher

Article metrics loading...
/content/famecs/43/1/EJC169765
2015-01-01
2018-04-24