1887

oa Farming in South Africa - Kortwei en langrus

 

Abstract

In die loop van die jaar 1969 het die Landboukollege Glen sy vyftigjarige bestaan gevier. In 'n oorsig oor welke rol hierdie inrigting in die verlede ter bevordering van die boerdery in die O.V.S., en veral in die sentrale O.V.S. gespeel het, is dit dan ook gepas om aan te dui wat die bydrae van die inrigting was ter bevordering van veldbestuur en veldbewaring.

Loading

Article metrics loading...

/content/farmsa/46/1/AJA00148490_1993
1970-04-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error