1887

oa Fundamina : A Journal of Legal History - 'n Kursoriese historiese terugblik op skadevergoeding met spesifieke verwysing na suiwer vermo nskade in die Suid-Afrikaanse reg

 

Abstract

In hierdie artikel word die ontstaan en ontwikkeling van skadevergoeding in historiese perspektief gestel deur middel van 'n chronologiese ondersoek van die gemenereg. Hierdie ondersoek strek vanaf die klassieke Romeinse tydperk - met inagneming van die insette wat die glossatore, pandektiste en Romeins- Hollandse reg gelewer het - tot ongeveer 1910 in die Suid-Afrikaanse reg. Aspekte wat onder meer aandag sal geniet, is prosesregtelike, gemeenregtelike, Duitse (veral met betrekking tot die Differenztheorie en sommeskadeleer) en Engelsregtelike beïnvloeding van die Suid-Afrikaanse skadevergoedingsreg. Verder sal gekyk word na id quod interest, interesse, damnum, quantum-bepaling en skadebeperkende kriteria. Hieruit sal gepoog word om die grondslag van die hedendaagse Suid-Afrikaanse skadevergoedingsreg te bepaal.

Loading

Article metrics loading...

/content/funda/13/2/AJA1021545X_3
2007-01-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error