1887

oa Fundamina : A Journal of Legal History - Skuldverligtingsmaatre ls vir individue in die Suid-Afrikaanse insolvensiereg : 'n historiese ondersoek (deel II)

 

Abstract

Extracted from text ...SKULDVERLIGTINGSMAATRE?LS VIR INDIVIDUE IN DIE SUID-AFRIKAANSE INSOLVENSIEREG: 'N HISTORIESE ONDERSOEK (DEEL II) Melanie Roestoff (Universiteit van Pretoria) 3 Romeins-Hollandse reg 3 1 Insolvensieprosedures van die Romeins-Hollandse reg 3 1 1 Algemeen Voor kodifikasie van die Nederlandse reg vroeg in die negentiende eeu, was daar geen eenvormige insolvensiewetgewing in Nederland nie.146 Die vernaamste beginsels van die Romeins-Hollandse insolvensieprosedures is aan die Romeinse reg ontleen.147 Die prosedure van cessio bonorum is gedurende die vyftiende of sestiende eeu in Holland ingevoer.148 Dit blyk ook dat die prosedure van missio in possessionem later in een of ander vorm in Holland toegepas is.149 Van ..

Loading

Article metrics loading...

/content/funda/2005/11/AJA1021545X_40
2005-01-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error