n Health SA Gesondheid - Meaning-making of a group of South Africans in their experience of living with HIV : a phenomenological study : research




With the primary focus of disease specific studies on the medical and biological transmission and progression of HIV / AIDS, the lived experience and meaning-making of individuals who live with this disease, is a literary scarcity. Similarly, the idiosyncratic meaning-making of middle class citizens diagnosed with HIV / AIDS appears largely unexplored. Addressing these concerns, the aim of this article is to explore the lived experience and meaningmaking of four middle-class South Africans diagnosed with HIV. Open-ended questions were formulated and used to elicit the rich idiosyncratic meaning of the complex experiences of the participants. The research indicates that HIV / AIDS is experienced as an intrusive violation of one's way of being-in-the-world in relation to one's self and others and involves a complex process consisting of overwhelming and intense feelings. The research also indicates that, in the experience of living with HIV / AIDS, a space is created for the rediscovery of spirituality, religion and compassion. Consequently, an appreciation for life, a need for belongingness, community, and also a transcendence of the mundane by positive embrace of one's time on earth is facilitated in the experience of living with this disease. This positive shift in what it means to live with HIV / AIDS in South Africa might have important implications for the helping professions and from which many therapeutic benefits might derive.

Met die primêre fokus van siektespesifieke studies op die mediese en ook biologiese oordrag en progressie van MIV / VIGS, is daar 'n literêre skaarste oor die geleefde ondervinding en betekenisgewing van individue wat met hierdie siekte leef. Insgelyks, die idiosinkratiese betekenisgewing van middelklas individue wat met MIV / VIGS gediagnoseer is blyk asof dit nog nie ondersoek is nie. In 'n poging om hierdie leemte aan te spreek, verken die studie die geleefde ervaring en betekenisgewing van vier middelklas Suid-Afrikaners wat met MIV+ gediagnoseer is. Oopeinde vrae is geformuleer en gebruik om die ryk idiosinkratiese betekenisgewing van die komplekse ervarings van die deelnemers aan die lig te bring. Die navorsing dui aan dat MIV / VIGS 'n indringende skending van persone se in-die-wêreld-wees in verhouding met hulleself en ander ervaar word, en dat dit 'n komplekse proses van oorweldigende en intense emosie behels. Die navorsing dui verder daarop dat, in die ervaring van leef met MIV / VIGS, daar 'n ruimte geskep word vir die herontdekking van spiritualiteit, religie en medelye. Op hierdie wyse word 'n waardering vir die lewe, 'n behoefte aan 'n gevoel van behoort-aan, en ook 'n uitstyging bo die alledaagse deur die positiewe aanvaarding van 'n persoon se tyd op hierdie aarde gefasiliteer deur die ervaring van leef.


Article metrics loading...

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error