1887

n Health SA Gesondheid - Factors influencing the utilisation of prevention of mother-to-child-transmission (PMTCT) services by pregnant women in the Eastern Cape, South Africa : research

USD

 

Abstract

Die doel van die studie was om faktore te identifiseer wat die benutting van die Voorkoming van Moeder-tot-Kind Oordrag (VMTKO) beïnvloed in 'n omgewing in Suid-Afrika wat arm is aan hulpbronne. 'n Steekproef van 186 swanger vroue (29.6% MIV-positief, en 70.4% negatief) in vier klinieke in 'n plattelandse distrik in die Oos-Kaap het as deel van die VMTKO-program aan onderhoude deelgeneem nadat hulle die resultate van hulle MIV-toetse ontvang het. Wat die infrastruktuur betref het die meeste vroue nie vervoer gehad na 'n gesondheidsfasiliteit nie en ook geen kommunikasie daarmee gehad nie. Meer as 90% van die vroue was tevrede met die MIV-berading wat hulle ontvang het. Meeste vroue (54%) was van mening dat hulle gedurende swangerskap hoofsaaklik ondersteuning van hulle moeders en/of eggenoot/gesel (50%) ontvang het. Meeste swanger vroue (92%) het verkies om in die hospitaal geboorte te skenk terwyl 8% verkies het om by die huis die lewe te skenk, meestal met die hulp van 'n tradisionele helper by geboortes. Twee-derdes van die MIV-positiewe vroue het gemeld dat hulle hulle babas slegs met formulemelk sou voed. Die houding van die gemeenskap teenoor persone wat met MIV / VIGS leef is meestal as negatief waargeneem. Faktore wat die benutting van VMTKO beïnvloed (dit is die aanvaarding van antiretrovirale terapie aan HIV-positiewe vroue, 'n fasiliteitsgebaseerde bevalling, en die verkleefdheid aan "neem huistoe" ART wat vir die moeder en pasgeborene geïdentifiseer is), sluit in: (1) MIV-berading deur gesondheidsorgpersoneel, (2) fisiese toegang tot 'n gesondheidsfasiliteit, (3) gesin- en gemeenskapsondersteuning, (4) stigma, (5) verlossingsvoorkeur, en (6) voedingsvoorkeure van die suigeling.

The aim of the study was to identify factors influencing the utilisation of Prevention of Mother-to-Child Transmission (PMTCT) in a resource poor setting in South Africa. A sample of 186 pregnant women (29.6% HIV positive and 70.4% HIV negative) in four clinics in a rural district in the Eastern Cape were interviewed as part of the PMTCT programme after they had received their HIV test results. Regarding infrastructure, most women lacked transport to and communication with a health facility. More than 90% felt that they had received adequate information on most of the components of the PMTCT programme. About 90% of the women were satisfied with the HIV counselling they had received. Most women (54%) felt they would receive support during their pregnancy mainly from their mothers, and/or husband/partner (50%). Most pregnant women (92%) preferred to give birth in hospital, while 8% prefer to deliver at home, mostly with the assistance of a traditional birth attendant (TBA). Two-thirds of the HIV positive women stated they would feed their babies with formula milk only. Community attitudes towards people living with HIV / AIDS were mostly perceived as negative. Factors influencing the utilisation of PMTCT (that is the acceptance of antiretroviral therapy to HIV positive women, facility-based delivery, and adherence to "take-home" ART identified for mother and newborn), included: (1) HIV counselling by health care staff, (2) physical access to a health facility, (3) family and community support, (4) stigma, (5) delivery preference, and (6) infant feeding preferences.

Loading

Article metrics loading...

/content/health/10/1/EJC34956
2005-03-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error