1887

n Health SA Gesondheid - Experiences of registered midwives assisting with termination of pregnancies at a tertiary level hospital : research

USD

 

Abstract

The implementation of the Choice on Termination of Pregnancy Act, Act No. 92 of 1996 brought many challenges for the registered nurses/midwife assisting in the termination of pregnancy. In the gynaecological wards at a tertiary level hospital, registered nurses/midwives assist with the termination of pregnancies for women in the second trimester (13-20 weeks), using an oral medication, Misoprostol. A qualitative phenomenological study of the experiences of registered midwives who assist in termination of pregnancies was conducted. Registered nurses/midwives, each with at least six months experience in the assistance of terminations of pregnancies participated in this study. Indepth interviews were conducted with the participants. The audiotaped interviews were transcribed and analysed for themes and patterns within the transcriptions. Five theme categories emerged: obstacles experienced by the registered midwives, feelings evoked by the experiences, conflicts encountered, the coping mechanisms utilised and the need for support systems. Recommendations include the provision of support structures for registered midwives working in this setting.

Die implementering van die Wet op die Beëindiging van Swangerskap, Wet Nr. 92 van 1996, het baie uitdagings meegebring vir die geregistreerde verpleegkundige wat met die beëindiging van swangerskap behulpsaam is. In die ginekologiese sale in 'n tersiêre hospitaal, is geregistreerde vroedvroue behulpsaam met die beëindiging van swangerskappe vir vroue in die tweede trimester (13-20 weke), deur van 'n mondelikse medikasie Misoprostol gebruik te maak.'n Kwalitatiewe fenomenologiese navorsingstudie oor die belewenisse van geregistreerde vroedvroue wat behulpsaam is met die beeïndiging van swangerskap is onderneem . Geregistreerde vroedvroue, wat elk ten minste ses maande ondervinding met die beeïndiging van swangerskappe gehad het, het aan die studie deelgeneem. Indiepte onderhoude is met die deelnemers gevoer. Die analise van die onderhoude wat op band geneem is, is getranskribeer en geanaliseer. Patrone en temas is uit die transkripsies gelig. Vyf temas het uit die data tevoorskyn getree: struikelblokke wat deur die vroedvroue beleef is; gevoelens wat deur die ondervindinge opgeroep is; konflikte wat beleef is, die hanteringsmeganismes wat gebruik is en die noodsaaklikheid van ondersteuningstrukture. Aanbevelings sluit in die voorsiening van ondersteuningstrukture vir vroedvroue wat in hierdie kliniese omgewing werksaam is.

Loading

Article metrics loading...

/content/health/10/1/EJC34957
2005-03-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error