1887

n Health SA Gesondheid - Perceptions of rural teenagers on teenage pregnancy : research

USD

 

Abstract

Die doel van hierdie studie was om die persepsies van tieners in die Bosbokrand-distrik in die Limpopo Provinsie, Suid-Afrika, te ondersoek en te beskryf. 'n Verkennende, beskrywende navorsingsontwerp is gevolg. 'n Gerieflikheidsteekproeftrekking is gebruik om deelnemers te selekteer. Twee-en-dertig tieners het deelgeneem, 10 seuns en 22 meisies. Een-tot-een onderhoude is gebruik om die data in te samel. Tesch se metode is gebruik om die data te analiseer. Drie temas het tydens die analise van die onderhoude te voorskyn getree: die tieners se houding en persepsie van tienerswangerskap, die tiener se kennis van voorbehoedmiddels en die redes waarom tieners swanger word. Tienerswangerskap gee aanleiding tot sosiale en gesondheidsprobleme in die Bosbokranddistrik. Dit het implikasies vir alle gesondheidswerkers. Gesondheidswerkers wat met tieners werk behoort oor 'n wye verskeidenheid van praktiese en interpersoonlike vaardighede te beskik, gegewe die kompleksiteit van die probleem. End

It is important to seek an understanding of teenagers' perceptions regarding teenage pregnancy. The purpose of this study was to explore and describe the perceptions of teenagers in Bushbuckridge district in the Limpopo Province, South Africa, towards teenage pregnancy. An explorative qualitative research design was used with convenience sampling to select participants. Thirty-two teenagers participated; 10 boys and 22 girls. Face-to-face interviews were conducted to collect data. Tesch's method of data analysis was used. Three main categories emerged from the analyses of the interviews: (1) teenagers' attitudes and perceptions of teenage pregnancy, (2) teenagers' level of knowledge of contraception, and also (3) their reasons for becoming pregnant. Teenage pregnancy poses significant social and health problems in the Bushbuckridge district and has implications for all health care professionals. Given the complexity of this problem, health care professionals working with this group should develop a wide range of practical and interpersonal skills. End

Loading

Article metrics loading...

/content/health/10/2/EJC34961
2005-06-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error