1887

n Health SA Gesondheid - The role played by recruitment agencies in the emigration of South African nurses : research

USD

 

Abstract

Active recruitment of foreign nurses might offer solutions to many countries' nursing shortages. During 1999, the International Council of Nurses (ICN) expressed concerns regarding the aggressive international recruitment of nurses. The ICN maintained that internationally recruited nurses might be particularly at risk of exploitation or abuse. The ICN denounced unethical recruitment practices that might exploit nurses (ICN, 1999a:1-6). Many nurses who leave the Republic of South Africa might use recruitment agencies' assistance. These concerns raised by the ICN indicated the need for obtaining information about the emigration of South African nurses and the role played by recruitment agencies. The purpose of this study was to explore and describe how recruitment agencies contributed to the emigration of South African nurses. Both qualitative and quantitative approaches were used. A purposive sample of recruitment agencies that recruited South African nurses to practise in foreign countries (N=4) was drawn. The second sample, a purposive sample selected through snowball sampling consisted of South African registered nurses who were practising in foreign countries (N=27). The findings obtained from structured interviews conducted with recruitment agencies were supported by findings from e-mail responses from nurses working in foreign countries. These research results indicated that recruitment agencies in South Africa provided professional services to nurses who wanted to work in foreign countries. Contrary to research reports published in other countries, no evidence was found of nurses being exploited by recruitment agencies in South Africa.

Die aktiewe werwing van buitelandse verpleegkundiges kan oplossings bied vir baie lande se tekorte aan verpleegkundiges. Die Internasionale Verpleegstersraad (IVR) het in 1999 sy kommer uitgespreek oor die aggressiewe internasionale werwing van verpleegkundiges en beweer dat verpleegkundiges, wat internasionaal gewerf is, 'n besondere risiko loop om uitgebuit te word. Die IVR het onetiese werwingspraktyke wat verpleegkundiges uitbuit veroordeel (ICN, 1999a:1-6). Talle verpleegkundiges wat die Republiek van Suid-Afrika verlaat, maak gebruik van werwingsagentskappe. Die kommer wat deur die IVR uitgespreek is, het die noodsaaklikheid uitgewys om inligting oor die emigrasie van Suid-Afrikaanse verpleegkundiges, en die rol van werwingsagentskappe in hierdie land, in te win. Die doel van die studie was om die bydrae van werwingsagentskappe in die emigrasie van Suid-Afrikaanse verpleegkundiges te ondersoek en te beskryf. Beide kwalitatitiewe en kwantitatiewe benaderings is gevolg. 'n Doelbewuste steekproef van werwingsagentskappe wat Suid-Afrikaanse verpleegkundiges gewerf het om in die buiteland te praktiseer (N=4) is getrek. Die tweede steekproef, 'n doelbewuste steekproef deur sneeubalsteekproefneming verkry, het bestaan uit Suid-Afrikaanse verpleegkundiges wat in die buiteland praktiseer het (N=27). Daar is bevind dat werwingsagentskappe in Suid-Afrika professionele dienste lewer aan verpleegkundiges wat in die buiteland wil gaan werk. In teenstelling met verslae wat in ander lande gepubliseer is en wat impliseer dat werwingsagentskappe verpleegkundiges uitbuit, is sodanige bewyse nie in Suid-Afrika gevind nie.

Loading

Article metrics loading...

/content/health/10/3/EJC34968
2005-09-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error