1887

n Health SA Gesondheid - Om ouers van 'n premature baba in 'n neonatale intensiewesorgeenheid te wees - 'n selfreflekterende gevallestudie : overview

USD

 

Abstract

In hierdie artikel word die outeur en sy vrou se belewenis met hulle premature baba in 'n neonatale intensiewesorgeenheid (NISE) beskryf en met resente literatuur vergelyk. Twee breë temas naamlik kwesbaarheid en sterktes, is met behulp van interpreterende fenomenologiese analise (IFA) geïdentifiseer. Kwesbaarheid is gekenmerk deur belewenisse van onsekerheid, verlies, hipersensitiwiteit en vervreemding, terwyl sterktes gekenmerk is deur hoop, sosiale ondersteuning en self-regulering. Die implikasies van die bevindinge, en veral die rol van selfregulering as 'n onontginde bron vir ouers van premature babas, word krities bespreek. Laastens word riglyne aan NISE-personeel met betrekking tot die hantering van ouers van premature babas voorgestel.

In this article, the author and his wife's experience with their premature baby in a neonatal intensive care unit (NICU) is described and compared with recent literature. Two broad themes, namely vulnerability and strengths, were identified through interpretative phenomenological analysis. Vulnerability is characterised by experiences of uncertainty, loss, hypersensitivity and alienation, whereas strengths are characterised by hope, social support and selfregulation. The implication of the findings, especially the role of self-regulation as untapped resource for parents of premature babies, are critically discussed. Finally, guidelines for NICU staff in terms of dealing with parents of premature babies are proposed.

Loading

Article metrics loading...

/content/health/10/3/EJC34970
2005-09-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error