1887

n Health SA Gesondheid - Neurological aspects of stuttering : summary overview of scientific findings : overview

Volume 11, Issue 1
  • ISSN : 1025-9848
USD

 

Abstract

Die doel van hierdie artikel is om 'n opsommende oorsig te bied van die belangrikste wetenskaplike bewyse vir neurologiese verskille tussen mense wat hakkel en mense wat nie hakkel nie. Hakkel is 'n komplekse afwyking in die vloeiendheid van spraak. Die etiologie is nog grootliks onduidelik. Alhoewel die meeste kennis oor hakkel afgelei is van kliniese waarnemings, het essensiële inligting wat deur laboratoriumnavorsing verkry is daartoe bygedra om belangrike neurologiese verskille tussen mense wat hakkel en mense wat nie hakkel nie te identifiseer. Hierdie verskille kan beskryf word in terme van neurobeelding, die prosesse betrokke by spraakproduksie, klankwaarneming en terugvoermeganismes. Die ontwikkeling van nuwe en verbeterde neurobeeldingstegnieke maak dit vir die navorser moontlik om die neurologiese korrelate van hakkel te ondersoek. In die lig van huidige kennis kom dit voor asof hakkel 'n komplekse neurologiese basis het. Nietemin, op grond van die beskikbare wetenskaplike feite kan geen van die huidige teorieë onweerlegbaar gesteun word nie. End

The aim of this article is to provide a summary overview of some of the more important scientific evidence of neurological differences between stutterers and non-stutterers. Stuttering is a complex disorder of speech fluency, the aetiology of which is still largely unclear. Although most of the knowledge about stuttering has been derived from clinical observations, essential information obtained through laboratory research delineated some important neurological differences between people with a stuttering problem and people who do not stutter. These differences are identified in terms of neuroimaging, speech production processes and even in terms of auditory perception and feedback mechanisms. The development of new and improved neuroimaging techniques has greatly enhanced the potential to investigate neurological correlates of stuttering. Current knowledge is indicative of a complex neurological basis for stuttering. However, on the basis of current scientific evidence any currently held theory cannot be conclusively substantiated. End

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/health/11/1/EJC34984
2006-03-01
2017-03-24

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error