1887

n Health SA Gesondheid - Obesity as an inflammatory condition

USD

 

Abstract

Die voorkoms van obesiteit het oor die afgelope dekade dramaties gestyg en daarmee saam die voorspelling van 'n toename in morbiditeit sowel as mortaliteit as gevolg van obesiteit-verwante siektetoestande. Navorsing dui al hoe meer daarop dat obesiteit moontlik as die skakel kan dien tussen kroniese sistemiese inflammasie en arteriosklerose. C-reaktiewe proteïen is 'n akute fase-reaktant en is 'n sensitiewe merker vir akute sowel as kroniese inflammasietoestande. Interleukien-6 is 'n sitokinien wat hoofsaaklik in vetweefsel geproduseer word. Dit aktiveer die produksie van C-reaktiewe proteïen deur die lewer, met die potensiële gevolg van laegraadse sistemiese inflammasie by persone met oormatige liggaamsvet. Die verskynsel kan moontlik die verhoogde risiko vir diabetes mellitus, koronêre hartsiektes en al die ander kroniese toestande wat voorkom by obesiteit verduidelik. Die doel van hierdie artikel is om 'n oorsig te bied op die groeiende epidemie van obesiteit en die moontlike rol wat kroniese sistemiese inflammasie speel in die bydrae tot die risiko's wat geassosieer word met een van ons mees algemene publieke gesondheidsprobleme. End

The prevalence of obesity has increased dramatically in the past decade. This foreshadows an increase in the rates of morbidity and mortality from obesity-related diseases. Research is more frequently proposing that obesity may be seen as a factor linking chronic, systemic inflammation and atherosclerosis. C-reactive protein is an acute phase reactant and a sensitive marker for acute and chronic inflammation of diverse causes. Human adipose tissue expresses interleukin-6, a cytokine that activates the production of C-reactive protein from the liver, potentially inducing low-grade systemic inflammation in persons with excess body fat. This could explain the increased risk of diabetes, heart disease and many other chronic diseases in the obese. This paper aims to provide a review on obesity as an ever-growing epidemic and the possible role that chronic systemic inflammation might play in contributing to the risks associated with one of the most common public health problems. End

Loading

Article metrics loading...

/content/health/11/2/EJC34993
2006-06-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error