1887

n Health SA Gesondheid - Guidelines to facilitate the nursing accompaniment of mothers with infants in a neonatal intensive care unit

Volume 11, Issue 2
  • ISSN : 1025-9848
USD

 

Abstract

Om moeder van 'n premature baba in die neonatale intensiewesorgeenheid te wees, is dikwels oorweldigend. Die hospitaalomgewing en die geluide wat deur lewensondersteunende apparate in die eenheid gemaak word is vir persone wat dit nie ken nie, vreesaanjaend. Die navorser, wat in die neonatale intesiewesorgeenheid praktiseer, het waargeneem dat die moeders van babas uiters ontsteld is na die toelating van hulle babas tot die neonatale intensiewesorgeenheid. Dit het ook voorgekom asof die gesondheidsdienspraktisyns nie in die belangrikste behoeftes van hierdie moeders voorsien nie. Die doelwitte van die navorsing waaroor in hierdie artikel verslag gedoen word was: eerstens, om die belewinge van die moeders te verken en te beskryf met betrekking tot die hospitalisering van hulle babas in die neonatale intensiewesorgeenheid en tweedens, om inligting wat só verkry is, te gebruik om riglyne vir geregistreerde verpleegkundiges te ontwikkel ten opsigte van die begeleiding van moeders wie se babas in die neonatale intensiewesorgeenheid opgeneem is. Daar is tot die slotsom gekom dat moeders wie se babas in die neonatale intensiewesorgeenhied gehospitaliseer is, 'n behoefte het aan deernisvolle begeleiding deur die geregistreerde verpleegkundiges tydens hulle babas se hospitalisering. End

To be the mother of a premature infant in a neonatal intensive care unit can sometimes be overwhelming. The hospital environment and the sound made by the life support apparatus in the unit may be terrifying for persons who are unfamiliar with this environment. An observation of the researcher, who practises in a neonatal intensive care unit, was that mothers were often very distressed after the admission of their infants. It also appeared as if health care practitioners were failing to provide for the needs of these mothers. The objectives of the research on which this article is based were: firstly, to acknowledge and describe the experiences of the mothers with regard to the hospitalisation of their infants in the neonatal intensive care unit and secondly, to utilise the information obtained to develop guidelines to assist registered nurses accompanying mothers throughout their infants' stay in the neonatal intensive care unit. The conclusion was reached that mothers whose infants are admitted to the neonatal intensive care unit have a need for compassionate accompaniment by registered nurses during the period of hospitalization of their infants. End

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/health/11/2/EJC34995
2006-06-01
2017-07-26

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error