1887

n Health SA Gesondheid - Public perception of community pharmacists in South Africa : a preliminary study : research

USD

 

Abstract

Hierdie opname vorm deel van 'n studie wat onderneem word om die gemeenskapsapteker se betrokkenheid in die gebruik van nie-voorskrif / oor-die-toonbank medikasie / selfmedikasie in gemeenskapsapteke in Suid-Afrika te identifiseer en te kwantifiseer. Die doelwitte van hierdie studie was om die publiek se persepsie oor die rol en waardetoevoeging van die gemeenskapsapteker tot die behandeling van minder ernstige siektetoestande te bepaal. 'n Opname is geloods onder 300 kliënte voor die onlangse veranderings en bekendstelling van nuwe wetgewing aangaande farmaseutiese sorg en die reseptering van medisyne. Die belangrikste bevinding van die studie was dat die meerderheid van kliënte wat gekonsulteer is deur gemeenskapsaptekers, tevrede was met die volledigheid van die raadgewing en die effektiwiteit van die behandeling voorsien. Die meerderheid van die deelnemers het saamgestem dat gemeenskapsaptekers 'n positiewe rol speel en waarde toevoeg. Die hoofrede waarom 'n spesifiekte apteek besoek word, was die gerieflike ligging van daardie apteek. End

This survey forms part of a study undertaken to identify and quantify the community pharmacist's involvement in the use of non-prescription / over-the-counter (OTC) medicine / self-medication in community pharmacies throughout South Africa. The objectives of this study were to establish the public's perception of the role of and the value added by community pharmacists in the treatment of minor ailments. A survey was conducted amongst 300 consumers prior to the recent changes and introduction of new legislation affecting pharmaceutical care and the dispensing of medicine. The major finding of this study was that the majority of consumers who consulted community pharmacists were satisfied with the comprehensiveness of the counselling and the effectiveness of the treatment provided. A large majority of the participants agreed that community pharmacists play a positive role and add value. It was found that the main reason for visiting a specific pharmacy was the proximity of that pharmacy. End

Loading

Article metrics loading...

/content/health/11/3/EJC34999
2006-09-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error