1887

n Health SA Gesondheid - Empowerment of parents in the neonatal intensive care unit by neonatal nurses : research

USD

 

Abstract

Ouers van babas wat in die neonatale intensiewesorgeenheid (NISE) opgeneem word, moet bemagtig word met die oog op bevordering van binding, 'n hegte band met die babas en versorgingsvaardighede. Neonatale verpleegkundiges speel 'n kritiese rol in die bemagtiging van ouers, maar dit is vir verpleegkundiges dikwels baie moeilik, hoofsaaklik as gevolg van die gebrek aan duidelikheid oor hoe om dit te doen. 'n Kwalitatiewe kontekstuele studie, waaroor hierdie artikel verslag doen, is onderneem om ouers se behoeftes en voorstelle vir bemagtiging soos van ouers verkry, te beskryf. Dit is tydens 'n werksessie aan doelbewus-geselekteerde neonatale verpleegkundiges voorgelĂȘ ten einde riglyne vir die bemagtiging van ouers in 'n NISE te bekom. End

Parents of infants who are admitted to the neonatal intensive care unit (NICU) need to be empowered to improve bonding, attachment and care-giving skills. Neonatal nurses play a critical role in the empowerment of such parents, but often find it difficult due to a lack of clarity on how it has to be done. A qualitative contextual study, on which this article is reporting, was conducted to describe the parents' needs and suggestions for empowerment as obtained from parents. This was presented to purposive selected neonatal nurses during a workshop to derive guidelines for empowerment of parents in an NICU. End

Loading

Article metrics loading...

/content/health/11/3/EJC35001
2006-09-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error