1887

n Health SA Gesondheid - Adolescents' experience of a parental traumatic brain injury : research

USD

 

Abstract

This study explores the experiences of four adolescents, each living with a parent who has sustained a traumatic brain injury, against the theoretical backdrop of existential-phenomenological psychology. In-depth interviews were conducted and analysed within the context of the existential phenomenology, in an attempt to gain a deep understanding of the psychologically complex themes and patterns embedded in the experience. The phenomenon of parental traumatic brain injury was characterised by denial, anger, grief, guilt, anxiety, over-protectiveness, social isolation, and change in many areas of the participants' lives. The adolescents coped using both approaches and avoidance styles of coping. Religion was a theme in the lives of all four adolescents. Despite the professed negative impact of the experience of having a traumatically brain-injured parent, the adolescents in the current study managed to find some degree of positive meaning in having to cope with such a traumatic event and its consequences. The results are interpreted within an existential-phenomenological psychology framework.

Hierdie navorsing verken die belewenisse van vier adolessente wat saam met 'n ouer wat 'n traumatiese breinbesering opgedoen het, leef. Die eksistensieel-fenomenologiese sielkunde word as teoretiese raamwerk gebruik. In 'n poging om 'n diepgaande begrip te verkry van die sielkundig-komplekse temas en patrone wat met die ervaring saamgaan, is indiepte onderhoude binne die konteks van die eksistensieel-fenomenologiese sielkunde gevoer en geanaliseer. Die fenomeen van ouerlike traumatiese breinbesering word gekenmerk deur ontkenning, woede, hartseer, skuldgevoelens, angs, oorbeskerming, sosiale isolasie en veranderinge op baie vlakke van die deelnemers se lewens. Die adolessente het sowel toenadering- as vermydinghanteringstyle gebruik. Godsdiens was 'n tema in die lewens van al vier adolessente. Ten spyte van die beweerde negatiewe impak van die ervaring om 'n breinbeseerde ouer te hê, het die adolessente in die huidige studie daarin geslaag om tog positiewe betekenis in die ervaring van so 'n traumatiese gebeurtenis en die gevolge daarvan te vind. Die teoretiese raamwerk van die studie word gebruik om die resultate te interpreteer.

Loading

Article metrics loading...

/content/health/11/4/EJC35004
2006-12-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error