1887

n Health SA Gesondheid - National guidelines for the management of diabetes mellitus : a nursing perspective : research

USD

 

Abstract

Since 1994, the emphasis in the provision of health services in South Africa has shifted from hospital-based care to a community-based comprehensive primary health care system, especially important in the management of chronic diseases, such as Diabetes Mellitus (DM). The incidence of DM is rapidly increasing on a global basis according to the World Health Organization, resulting in the development of evidence-based guidelines for control and management of diabetes mellitus in many countries around the world. The aim of these guidelines is to provide optimal care for patients as efficiently and cost-effectively as possible, facilitate the early detection of the condition and to provide a framework for patient education, essential for self-management and self-monitoring of the condition. Registered nurses play an extremely important role in the management of patients with DM. In this study, the views of registered nurses on the national guidelines for the control and management of DM (Type 2) were explored and described and methods of facilitating the implementation of the national guidelines in practice were identified. A qualitative, exploratory, descriptive and contextual approach was used. Registered nurses who participated in this study had definite positive views on the guidelines, were satisfied with the content of the guidelines and viewed them as an effective contribution to the management of DM, if implemented correctly. However, the participants identified several factors hindering the effective implementation of the guidelines. Recommendations to assist registered nurses in the implementation and utilisation of the national guidelines for the management of DM were constructed.

Vanaf 1994 het die klem ten opsigte van die voorsiening van gesondheidsdienste in Suid-Afrika verskuif van hospitaalgebaseerde gesondheidsorg na 'n gemeenskapsgebaseerde omvattende primêre gesondheidsorgsisteem, veral wat die hantering van chroniese siektes soos Diabetes Mellitus (DM) betref. Die voorkoms van DM neem volgens die Wêreld Gesondheid Organisasie wêreldwyd vinnig toe, gevolglik word bewysgebaseerde riglyne vir die beheer en hantering van DM in baie lande ontwikkel. Die doel van hierdie riglyne is om optimale versorging aan pasiënte so koste-effektief moontlik te voorsien, om die vroeë opsporing van DM (Tipe 2) te fasiliteer en om 'n raamwerk vir pasiëntvoorligting daar te stel wat noodsaaklik is vir selfhantering en selfmonitering van die gesondheidsprobleem. Geregistreerde verpleegkundiges speel ?n uiters belangrike rol in die hantering van pasiënte met DM. Die oortuigings van geregistreerde verpleegkundiges ten opsigte van die nasionale riglyne vir die beheer en hantering van DM (tipe 2) is in hierdie studie ondersoek en beskryf en metodes om die implementering van die nasionale riglyne in die praktyk te fasiliteer, is geïdentifiseer. Geregistreerde verpleegkundiges wat aan hierdie studie deelgeneem het, het definitiewe positiewe menings ten opsigte van die nasionale riglyne. Hulle is tevrede met die inhoud van die riglyne en beskou dit as 'n effektiewe bydrae tot die hantering van DM, indien dit korrek geïmplementeer word. Die deelnemers het egter verskeie faktore geïdentifiseer wat die effektiewe implementering van die riglyne belemmer. Aanbevelings is voorgestel om die geregistreerde verpleegkundiges te ondersteun in die implementering en gebruik van die nasionale riglyne.

Loading

Article metrics loading...

/content/health/11/4/EJC35005
2006-12-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error