1887

n Health SA Gesondheid - Therapeutic budget modelling : a possible road to budgetary allocations in the public health care setting

USD

 

Abstract

In South Africa, 70% of the country's population is dependent on the public health care sector (especially the primary health care structure) for their basic health care needs. The objective of the study is to analyse the cost and usage-related perspectives of medicines, to formulate a therapeutic budget model, for use as a planning and control instrument in the usage of medicines at a public primary care level. Data utilised in this study were obtained from patient records of six local primary health care clinics [N=1 313] in Potchefstroom over a 24-day period. The medicines used by these patients were coded using the proposed medicine classification system.The average cost of medicines per consultation was R8.25 10.98 [N=R19 669.50] for all medicines. The average cost per medicine item was R 4.19 9.54 [N=4 691] for all medicines [N=R19 669.50]. Of the main groups of medicines issued to patients in the clinics, those displaying a total cost of treatment and usage of 5%, constituted 88.20% and 84.08% of the total medicines used [N=4 691] respectively. From the study it was projected that R2 607 357.00 (231.23% more than the actual budget allocation) is needed for the optimal functioning and management of the six clinics in Potchefstroom. It is foreseen that compiling of a therapeutic budget modelling system would significantly help the public sector to prepare and plan budgetary policies for better medicine formulary and resource management.

In Suid-Afrika is 70% van die land se bevolking van die openbare gesondheidsorgsektor (veral die primêre gesondheidsorgstruktuur) afhanklik vir hulle basiese behoeftes aan gesondheidsorg. Die doel van hierdie studie was om die perspektiewe op die koste en gebruik van medisyne te ontleed, om 'n model gebaseer op terapeutiese klassifikasie vir 'n begroting te formuleer wat as 'n instrument vir beplanning en beheer van die gebruik van medisyne op die vlak van primêre sorg aangewend kan word. Die data wat in hierdie studie gebruik is, is uit die rekords van pasiënte van ses plaaslike primêregesondheidsorgklinieke [N=1 313] in Potchefstroom oor 'n periode van 24 dae verkry. Die medisyne wat deur hierdie pasiënte gebruik is, is volgens die voorgestelde klassifikasiestelsel vir medisyne gekodeer. Die gemiddelde koste van medisyne per konsultasie was R8.25 10.98 [N=R19 669.50] vir alle medisyne. Die gemiddelde koste per medisyne-item was R4.19 9.54 [N=4 691] vir alle medisyne [N=R19 669.50]. Van die hoofgroepe medisyne wat in die klinieke aan pasiënte uitgegee word, het dié wat 'n totale koste van behandeling en gebruik van 5% bedra onderskeidelik 88.20% en 84.08% van die totale hoeveelheid gebruikte medisyne uitgemaak [N=4 691]. Uit hierdie studie is geprojekteer dat R2 607 357.00 (231.23% meer as die werklike toegekende begroting) nodig is vir die optimale werking en bestuur van die ses klinieke in Potchefstroom. Dit word voorsien dat die opstel van 'n modelleerstelsel vir 'n begroting gebaseer op terapeutiese klassifikasie die openbare sektor beduidend kan help om beleid vir begroting met beter beheer van medisyne en hulpbronne voor te berei en te beplan.

Loading

Article metrics loading...

/content/health/12/2/EJC35018
2007-06-01
2016-12-02
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error