1887

n Health SA Gesondheid - Coping with stressors in late adolescence / young adulthood : a salutogenic perspective

USD

 

Abstract

Literature indicates that globally young people are increasingly experiencing life as hopeless and meaningless. It is thus beneficial to investigate factors facilitating well-being in young people, as they are required to cope with multiple stressors whilst simultaneously negotiating the transition from childhood to adulthood. Health practitioners need to establish ways to enhance adequate coping in young people in order to minimise stress and ward off negative consequences such as addiction, depression and other pathologies that compromise health. This study aimed to ascertain whether discovering meaning in life and developing a strong sense of coherence may predict coping with stressors in a group of male and female South Africans in late adolescence/young adulthood (N=258). Three self-report measures were used : the Purpose in Life Questionnaire to measure the extent to which one has found meaning, the Sense of Coherence Scale to assess the extent to which individuals view life as comprehensible, manageable and meaningful, and the Adolescent Coping Scale to determine ability to cope. Logistic regression analysis results indicate that the extent to which one has discovered meaning in life and developed a sense of coherence predict ability to cope in young people. This suggests that intervention strategies that encourage individuals to search for meaning and strengthen sense of coherence may be effective in facilitating coping and may contribute positively to the overall health of young people.

Literatuur dui aan dat alhoemeer jong volwassenes hulle lewens as leeg en betekenloos ervaar. Dit is dus voordelig om die verhouding tussen welsyn en die hantering van stres by jong volwassenes te ondersoek, aangesien hulle deur talle stresfaktore gekonfronteer word, en gelyktydig die oorgang tussen kinderjare en volwassenheid suksesvol moet hanteer. Gesondheidspraktisyns moet riglyne daarstel om stres te minimaliseer, en om negatiewe en ongewenste gevolge soos verslawing, selfmoord, depressie en ander patologieë wat gesondheid negatief beïnvloed te bekamp. Dié studie is daarop gerig om te bepaal of die mate waarin 'n individu se sin van betekenis in die lewe en die mate van samehangendheidsin, aanduidend is van hoe jong manlike/vroulike Suid-Afrikaanse volwassenes stresfaktore hanteer (N = 258). Drie self-verslaggewende metings is gebruik. Die "Purpose in Life"-vraelys is gebruik om te bepaal in watter mate 'n individu sy/haar betekenis of doel in die lewe ontdek het. Ten einde te bepaal tot watter mate 'n individu die lewe as verstaanbaar, beheerbaar en betekenisvol beskou, is die "Sense of Coherence"-skaal gebruik. Die "Adolescent Coping Scale" is gebruik om die opgewassendheid van die deelnemers te bepaal. Logistiese regressie-uitslae dui daarop aan dat die mate waarop individue hulle samehangendheidsin ontwikkel en hul sin van betekenis in die lewe ontdek, gekoppel is aan hulle vermoë om effektiewe hanteringstrategieë te kies. Die bogenoemde dui aan dat strategieë wat individue aanmoedig om betekenis in die lewe na te streef, en hul saamhangendheidsin te versterk, effektief mag wees in die fasilitering van hanteringstrategieë en dat dit, positief mag bydra tot die algehele gesondheid van jong volwassenes.

Loading

Article metrics loading...

/content/health/12/3/EJC35025
2007-09-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error