1887

n Health SA Gesondheid - The effects of two differing techniques on the accuracy of reagent strip blood glucose testing

USD

 

Abstract

The use of 70% isopropyl alcohol to prepare the site of skin puncture for reagent strip blood glucose testing has been reported to produce falsely elevated blood glucose levels. The objective of this study was to identify if any significant difference existed between the capillary blood glucose levels of healthy volunteers tested using a capillary blood glucose reagent test strip and reflectance photometer, comparing results obtained (i) with and without the use of 70% isopropyl alcohol to prepare the site of skin puncture and results obtained (ii) with and without 70% isopropyl alcohol using the first and second drops of blood. Data analysis revealed a significant interaction between the two factors specified above. If 70% isopropyl alcohol is used to prepare the skin there is a significant elevation of 0.39 mmol/l in mean blood glucose concentration between results obtained using the first and second drops of blood while if the first drop of blood is used there is a significant elevation in mean blood glucose concentration of 0.49 mmol/l between results obtained using and not using 70% isopropyl alcohol to prepare the skin.

Volgens 'n verslag het die gebruik van 70% isopropyl alkohol om die plek van velpunktuur vir reagensstrook bloedglukosetoetsing voor te berei valslikverhoogde bloedglukosevlakke geproduseer. Die doel van hierdie studie was om vas te stel of daar enige beduidende verskille bestaan tussen die kapillêre bloedglukosevlakke van gesonde vrywilligers wat getoets is deur van 'n kapillêre bloedglukose-reagenstoetsstrook en weerkaatsingsfotometer gebruik te maak, en die resultate wat verkry is te vergelyk (i) met en sonder die 70% isopropyl alkohol om die plek van velpunktuur voor te berei en resultate wat verkry is (ii) met en sonder 70% isopropyl alkohol deur die eerste en tweede druppels bloed te gebruik. Data-analise het 'n betekenisvolle interaksie aangedui tussen die twee faktore hierbo gespesifiseer. Indien 70% isopropyl alkohol gebruik word om die vel voor te berei is daar 'n betekenisvolle verhoging van 0.39 mmol/l in die gemiddelde bloedglukosekonsentrasie tussen resultate wat gebruik is deur die eerste en tweede druppels bloed te gebruik terwyl indien die eerste druppel bloed gebruik is daar 'n betekenisvolle verhoging is in die gemiddelde bloedkonsentrasie van 0.49 mmol/l tussen die resultate wat verkry is deur 70% isopropyl alkohol te gebruik en nie te gebruik nie om die vel voor te berei.

Loading

Article metrics loading...

/content/health/12/3/EJC35027
2007-09-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error