1887

n Health SA Gesondheid - Mothers' experience of labour in a tertiary care hospital : research

USD

 

Abstract

The purpose of the study was to explore and describe experiences of mothers during childbirth in a tertiary hospital in the Limpopo Province. This was achieved through a qualitative research study which was exploratory, descriptive, contextual and inductive in nature. A sample of 24 mothers participated in this study. Data obtained from unstructured in-depth interviews were analysed according to the protocol by Tesch (1990, cited in Cresswell, 1994:155). Five themes were identified, namely mutual participation and responsibility sharing, dependency and decision-making; information sharing and empowering autonomy and informed choices; open communication and listening; accommodative / non-accommodative midwifery actions; and maximising human and material infrastructure. The themes indicated experiences that foster or promote dependency on midwifery care. Guidelines on how to transform this dependency into a mother-centered care approach during childbirth are provided.

Die doel van die studie was om moeders se belewenis van kindergeboorte in 'n tersiêre hospitaal in die Limpopo Provinsie te verken en te beskryf. Dit is gedoen deur middel van kwalitatiewe navorsing wat verkennend, beskrywend, en kontekstueel was. 'n Steekproef van 24 moeders het aan die studie deelgeneem. Inligting is verkry deur middel van ongestruktureerde in-diepte onderhoude. Hierdie inligting is geanaliseer aan die hand van Tesch (1990: aangehaal in Creswell, 1994:155) se protokol. Die volgende kategorieë is geïdentifiseer, wedersydse deelname en gedeelde verantwoordelikhede, afhanklikheid en besluitneming, deel van inligting, bemagtiging tot outonomie en ingeligte keuse, oop kommunikasie en luister, akkommoderende / nie-akkommoderende vroedvrou-aksies en bevorderingvan menslike en materiële infrastrukture. Die resultate van die onderhoude het belewenisse blootgelê wat dui op die bevordering van afhanklikheid in vroedvrouversorging. Riglyne om hierdie afhanklikheid te verander in 'n moedergesentreerde benadering word verskaf.

Loading

Article metrics loading...

/content/health/13/1/EJC35036
2008-03-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error