1887

n Health SA Gesondheid - The link between poverty and malnutrition : a South African perspective : review article

USD

 

Abstract

In this article, a brief review of the nutritional problems in South Africa, as well as the intergenerational, vicious cycle of poverty and malnutrition, are used to argue for the necessity of including a nutrition intervention component in poverty-alleviation programmes. It is concluded that this cycle can be broken by improving the nutritional status of women in their productive years, whereby foetal malnutrition, arrested mental development and physical stunting in children, adolescents and adults can be prevented. The result will be an improvement in human capital, health and productivity with the ultimate aim of escaping poverty as suggested by the seven principles of Solomons (2005).

In hierdie artikel word 'n kort oorsig van die voedingsprobleme in Suid-Afrika sowel as die noodlottige siklus van wanvoeding en armoede wat oor generasies strek, gebruik om aan te voer dat dit noodsaaklik is om 'n voedingsintervensie-komponent in programme gemik op die verligting van armoede in te sluit. Daar word tot die gevolgtrekking gekom dat die siklus gebreek kan word as die voedingstatus van vroue in hulle voortplantingsjare verbeter word. Hierdie verbetering sal fetale wanvoeding, sowel as belemmerde groei en kognitiewe ontwikkeling van kinders, adolessente en volwassenes voorkom. Die gevolg sal 'n verbetering van menskapitaal, verbeterde gesondheid en verhoogde produktiwiteit wees, met die uiteindelike doel om armoede te ontsnap soos voorgestel deur die sewe beginsels van Solomons (2005).

Loading

Article metrics loading...

/content/health/15/1/EJC35107
2010-01-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error