1887

n Health SA Gesondheid - Maintenance of the selected infant feeding methods amongst postnatal mothers at risk of HIV in the Eastern Cape Province, South Africa : original research

USD

 

Abstract

The focus of this study was to explore and describe influences on decision making related to infant feeding methods in the context of HIV and AIDS. Study objectives were: (1) to explore and describe the influences on decision making related to infant feeding methods selected by the mother during the antenatal period and (2) to describe the reasons related to a change in infant feeding method in the postnatal period. This cross-sectional study used the quantitative approach and a descriptive design. A convenience sample of 60 mothers in the prevention of mother-to-child transmission programme participated in this study. Data were collected six weeks post-delivery and analysed using SPSS 17.0 software for Windows. The mean age of the mothers was 26.5 years, range 19 to 41 years (SD 5.3). At six weeks 73% ( = 44) of the mothers maintained the infant feeding method selected antenatally and 27% ( = 16) had changed methods. Using a Chi-square test, the difference between groups was significant (x2 [df 1] = 19, < 0.000). Every HIV-positive mother (100%, = 28) continued with the method selected antenatally, compared with 50% ( = 16) of all HIV-negative mothers ( = 32). The reasons for deciding to change methods included going back to school or work; illness of babies; painful breasts; and advice from significant others. Most mothers maintained the feeding methods selected antenatally. HIV-positive mothers were more likely to adhere to the initial decisions made antenatally than HIV-negative mothers.

Hierdie studie is gedoen om deeglike navorsing uit te voer en om 'n beskrywende verslag te kan lewer rakende die invloed van besluitneming met die voedings metodes op babas in die konteks van MIV en VIGS. (1) Deeglike navorsing om beskrywende verslag te kan lewer rakende die besluitnemings met betrekking tot die baba voedings metodes wat deur die moeder geselekteer is gedurende die voorgeboorte periode, en (2) om die redes te beskryf aangaande die verandering in die baba voedings metode nageboortelike periode. Kwantitiewe benadering was gebruik, waartydens 60 moeders deelgeneem het, aan die oordraagbaarheid van moeder na baba. Inligting was ingewin ses weke na geboorte van die baba. Die gemiddelde ouderdom van die moeders was 26.5 jaar, gewissel tussen die ouderdomme van 19 tot 41 jaar (SD 5.3). Op ses weke het 73% ( = 44) van die moeders volgehou met die voedingsmetode wat hulle geselekteer het voorgeboortelik. Sewe-en-twintig ( = 16) het die verkose metodes verander. Die 'Chi-square' toets was gebruik, en die verskil tussen die groepe was beduidend (x2 [df 1] = 19, < 0.000). Elke MIV-positiewe moeder (100%, = 28) het voortgegaan met die metode wat hulle voorgeboortelik verkies het, in vergeleke met 50% van moeders ( = 16) wat MIV negatief was ( = 32). Die redes vir die veranderings, was om teruggekeer na hul werk of skool, borste wat pyn en deur die invloed van ander invloedryke mense. Die meeste moeders het gebly by hul metode wat hulle voorgeboortelik gekies het, spesiaal MIV-positiewe moeders.

Loading

Article metrics loading...

/content/health/18/1/EJC134860
2013-01-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error