1887

n Health SA Gesondheid - Interventions to promote psychiatric patients' compliance to mental health treatment : a systematic review : original research

USD

 

Abstract

Non-compliance to treatment remains one of the greatest challenges in mental healthcare services, and how to improve this remains a problem.


The aim of this study was to critically synthesise the best available evidence from literature regarding interventions to promote psychiatric patients' compliance to mental health treatment. The interventions can be made available for mental health professionals to use in clinical practice.
A systematic review was chosen as a design to identify primary studies that answered the following research question: What is the current evidence on interventions to promote psychiatric patients' compliance to mental health treatment? Selected electronic databases were thoroughly searched. Studies were critically appraised and identified as answering the research questions. Evidence extraction, analysis and synthesis were then conducted by means of evidence class rating and grading of strength prescribed in the American Dietetic Association's manual.
The systematic review identified several interventions that can improve patients' compliance in mental health treatment, for example adherence therapy and motivational interviewing techniques during in-hospital stay.
Conclusions were drawn and recommendations formulated for nursing practice, education and research.

Geen-samewerking met behandeling bly steeds een van die grootste uitdagings in geestesgesondheidsorgdienste, en genoegsame kennis oor hoe om dit te verbeter, is steeds 'n probleem.


Die doel van hierdie studie was om die beskikbare bewyse vanuit literatuur aangaande intervensies ter bevordering van psigiatriese pasiënte se samewerking met geestesgesondheidsbehandeling krities te sintetiseer. Hierdie intervensies kan aan professionele gesondheidsorgpersoneel beskikbaar gestel word ter bevordering van psigiatriese pasiënte se samewerking met geestesgesondheidsbehandeling.
'n Sistematiese literatuuroorsig is gekies as die ontwerp om primêre studies te identifiseer wat die volgende navorsingsvraag beantwoord: Wat is die huidige kennis ten opsigte van intervensies wat psigiatriese pasiënte se samewerking met geestesgesondheidsbehandeling bevorder?
Studies is ingesluit vir kritiese gehalte-beoordeling ten opsigte van metodologie, en is uiteindelik geïdentifiseer as bronne van bewyse wat die literatuuroorsigvraag toepaslik beantwoord. Bewysonttrekking, -analise en -sintese is gedoen deur middel van die beoordeling van bewysklas en -gradering van bewyssterkte, soos voorgeskryf in die se handleiding. Die sistemiese literatuuroorsig het aangedui dat daar heelparty intervensies is wat psigiatriese pasiënte se samewerking met behandeling kan verbeter, byvoorbeeld samewerkingsterapie en motiveringsonderhoudstegnieke.
Gevolgtrekkings is gemaak en aanbevelings is geformuleer vir die verpleegpraktyk, verpleegonderrig en navorsing in verpleging.

Loading

Article metrics loading...

/content/health/19/1/EJC163246
2014-01-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error