1887

n Health SA Gesondheid - Die bestek van praktyk van die kliniese verpleegspesialis in verloskunde en neonatologie

USD

 

Abstract

Die kliniese verpleegspesialis, met haar gevorderde kennis en kliniese vaardighede het noodsaaklik geword om by die Suid-Afrikaanse gesondheidsbeleid, tegnologiese vooruitgang en die veranderende omgewing waarin die vroedvrou moet praktiseer aan te pas. Tans praktiseer alle vroedvroue wat oor 'n gevorderde diploma in Verloskunde en Neonatologie beskik (kliniese verpleegspesialiste) volgens die bestaande Bestek van Praktyk en regulasies vir vroedvroue wat oor 'n basiese kwalifikasie in Verloskund beskik, ten spyte van veranderende eise en verwagtinge wat aan haar gestel word. Die vraag ontstaan of :

Die navorser het die verwagtinge en funksies van die kliniese verpleegspesialis in Verloskunde en Neonatologie verken en beskryf met die doel om riglyne/aanbevelings vir die Bestek van Praktyk binne die Suid-Afrikaanse konteks te formuleer : Die data dui op duidelike ooreenkomste en verskille in die verwagtinge van die professionele gemeenskap, geneeshere en kliniese verpleegspesialiste ten opsigte van die gevorderde praktyk van die kliniese verpleegspesialis in verloskunde en neonatologie.

It is of paramount importance that the clinical nurse specialist, with her advanced knowledge and clinical skills, adopt to the changing South African health care policies and technological progress. At present, in spite of changing circumstances and expectations, all midwives who have obtained an advanced diploma in Midwifery and Neonatology (thus, clinical nurse specialists) practise within the existing Scope of Practice and regulations for midwives with a basic qualification in midwifery The following questions now arise :

The researcher has examined and described the expectations and functions of the clinical nurse specialist in Midwifery and Neonatology with the aim of formulating directives/recommendations for the scope of practice within the South African context. The data indicates clear similarities and differences in the expectations from the professional community, doctors and clinical nurse specialists with regard to the advanced practice by the clinical nurse specialist.

Loading

Article metrics loading...

/content/health/5/2/EJC35150
2000-01-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error