1887

n Health SA Gesondheid - Factors affecting condom use among junior secondary school pupils in South Africa : research

USD

 

Abstract

The aim of the study is to investigate factors affecting condom use among junior Secondary School pupils in South Africa. The sample included 446 Grade 10 Secondary School pupils, 200 (44.896) males and 246 (55.2%) females within the age range of I0 to 30 years (M age 16.6 years, SD = 2.5) from three rural schools in one region of the Northern Province in South Africa. Main outcome measures included sexual activity and condom use (12 items), source of 'condom' information (12 items), knowledge of correct condom use (10 items), a 16-item AIDS Health Belief Scale and a 28-item Condom Use Self-efficacy Scale. Results indicated that more than half of the sexually active males (56%) and almost one third (18.6%) of the females reported, have never used condoms. About 80% levels of correct answers were found for the items of "protection against AIDS" and "expiry date of condoms". About 30% of the females were not aware that condoms offer protection against AIDS and sexually transmitted diseases. The AIDS Health Belief Scale was related to past and current condom use as well as to self-efficacy in condom use but not with condom use intentions. Self-efficacy of condom use was not related to past, current and future condom use. Subjective norms about condoms were found to predict condom use intention and AIDS susceptibility predicted lifetime condom use and condom self-efficacy. Findings have relevant implications and are discussed in the context of developing an educational or intervention programme.

Die doel van die navorsing is om faktore na te vors wat die gebruik van kondome deur leerlinge in die junior fase van sekondêre skole in Suid-Afrika beinvloed. Die steekproef bestaan uit 446 graad 10 leerlinge waarvan 200 manlik (44.8%) en 246 vroulik (55.2%) is. Die ouderdomme wissel van 10 tot 30 jaar (gemiddeld 16.6 jaar : standaardafwyking 2.5 jaar) Die leerlinge is afkomstig van drie plattelandse skole uit een streek van die Noordelike Provinsie in Suid-Afrika. Die volgende fakktore is gemeet : Seksuele aktiwiteite en die gebruik van kondome (12 items), kennis van die korrekte gebruik van kondome (10 items), "Aids Health Belief Scale" (16 items) en "Condom Use Self-Efficacy Scale" (28 items). Die resultate dui daarop dat meer as die helfte van seksueel aktiewe manlike proefpersone (56%) en bykans een derde van die vroulike proefpersone (18.6%) nog nooit kondome gebruik het nie. Ongeveer 30% van die vroulike proefpersone was nie daarvan bewus dat kondome teen Vigs en seksueel oordraagbare siektes beskerming bied nie. Ongeveer 80% korrekte antwoorde is gerapporteer vir die items "Protection against Aids" en "Expiry date of condoms". Die "Aids Health Belief Scale" meet die gebruik van kondome in die verlede en die hede asook die effektiwiteit van die gebruik van kondome maar nie die intensies met die gebruik daarvan nie. Die effektiwiteit van die gebruik van kondome verwys nie na die gebruik in die verlede, hede of toekoms nie. Subjektiewe norms oor die gebruik van kondome is gebruik om die intensies met die gebruik van kondome te voorspel sowel as die effektiwiteit van die gebruik van kondome en die voorspelde vatbaarheid vir lewenslange gebruik van kondome. Die bevindinge het implikasies wat relevant is en word bespreek in die konteks van die ontwikkeling van opvoedkundige en intervensie programme.

Loading

Article metrics loading...

/content/health/5/2/EJC35151
2000-01-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error