1887

n Health SA Gesondheid - Nurses as advocates between western and traditional health practices in RSA : overview

Volume 5, Issue 2
  • ISSN : 1025-9848
  • E-ISSN: 2071-9736
USD

 

Abstract

The RSA, like most African countries, have two health care systems. The most visible one is the Westernised hospital and/or clinic based treatment of diseases. This system was introduced by the colonisers and perpetuated by the current formal education programmes of most health care professionals in the RSA. Traditional African medicine has existed since time immemorial and continues to treat vast numbers of people. Both these health care systems will be briefly discussed. Then the role of nurses in the RSA's health care systems will be examined. Most professional nurses have knowledgeable about both Western and Traditional health care systems, and can thus serve as advocates between the Western health care system (frequently provided by foreigners), and the traditional healers) as well as to the patients/clients, together with their families. Although all health care providers need to assume responsibility for providing comprehensive health care, the professional nurses in the RSA seem to occupy the pivotal position in the health care system, to be able to co-ordinate all available health care services to the benefit of the clients and the country. However, only nurses who are knowledgeable about these prospects and who are sufficiently empowered to make and implement meaningful decisions, will be able to succeed in providing the best possible accessible and acceptable health care services to the largest number of clients - to the ultimate benefit of the entire county.

Die RSA, soos die meeste Afrika lande, het twee gesondheidstelsels. Die Westerse hospitaal en/of kliniekgebaseerde behandeling van siektes is die mees opsigtelike een, wat deur die kolonialiste daargestel is. Tradisionele Afrika medisyne bestaan sedert die vroegste tye denkbaar en behandel steeds groot getalle persone. Albei die gesondheidsorgstelsels sal kortliks bespreek word. Dan sal die rol van die verpleegkundiges in die RSA se gesondheidsorgstelsel(s) aangespreek word. Aangesien die meeste verpleegkundiges oor kennis beskik van beide die Westerse (wat dikwels deur vreemdes verskaf word), sowel as die Tradisionele gesondheidsorgstelsels, kan hulle optree as advokate tussen die Westerse en die Tradisionele gesondheidsorgstelsels, asook tussen die pasiënte/kliënte en hulle families. Alhoewel alle gesondheidsorgverskaffers verantwoordelikheid moet aanvaar om 'n omvattende gesondheidsdiens daar te stel, blyk dit dat die professionele verpleegkundiges in die RSA die sleutelposisie beklee ten einde alle beskikbare gesondheidsdienste te koördineer tot voordeel van die kliënte en die land. Dit word egter beklemtoon dat slegs verpleegkundiges wat oor die kennis beskik, en wat voldoende bemagtig is om betekenisvolle besluite te neem asook om dit uit te voer, suksesvol kan wees om die beste moontlike toeganklike en aanvaarbare gesondheidsorgdienste aan die meeste kliënte te verskaf - tot uiteindelike voordeel van die land.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/health/5/2/EJC35152
2000-01-01
2017-12-13

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error