1887

n Health SA Gesondheid - Perceptions of teenage pregnancy among South African adolescents : research

USD

 

Abstract

Teenage pregnancy has been viewed as a social problem that has implications for the development and empowerment of women in South Africa. This study sought to determine the attitudes, perceptions and beliefs of a group of South African adolescents regarding teenage pregnancy. The ample consisted of 221 adolescents (118 female, 103 male) aged between 13 and 19 years (M age = 15.75). A self-administered questionnaire was used to collect the data. The results showed that both males and females held a negative attitude toward teenage pregnancy. Pressure from males to engage in sex and reluctance to use contraceptives were perceived as the main causes of teenage pregnancies. The participants believed that teenage pregnancy brought shame on one's family and problems for the teenage mother. Possible approaches of intervention are discussed.

Tiener swangerskappe word beskou as 'n sosiale problem wat implikasies vir die onntwikkeling en toerusting van vroue in Suid-Afrika inhou. Hierdie studie is daarop gerig om die persepsies van 'n groep Suid-Afrikaanse adolessente vas te stel, aangaande die oorsake en gevolge van tienerswangerskappe. 'n Steekproef het uit 221 adolessente (118 vroulik, 103 manlik) tussen die ouderdom van 13 en 19 jaar (G. ouderdom = 15.75) bestaan. 'n Selftoegepaste vraelys is gebruik om die data te versamel. Die resultate het getoon dat beide manlike en vroulike deelnemers 'n negatiewe houding teenoor tienerswangerskappe ingeneem het. Druk tot seksuele betrokkenheid deur die manlike geslag en onwilligheid om voorbehoedmiddels te gebruik deur beide geslagte, is gerapporteer as die hoofoorsake van tiener swangerskappe. Daar is ook aangedui dat die deelnemers glo dat tiener swangerskappe skande oor die familie bring en probleme vir die tienermoeder veroorsaak. Moontlike benaderings vir intervensie is bespreek.

Loading

Article metrics loading...

/content/health/5/3/EJC35160
2000-01-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error