1887

n Health SA Gesondheid - Editorial comments / redaksionele kommentaar

USD

 

Abstract

One central theme that appears in all the articles of this edition of Health SA Gesondheid is how crucial interpersonal relationships are between all role-players in the health care system. Integral to positive interpersonal relationships are mutual respect, acceptance, empathy, genuineness and clear and constructive communication. In the field of managed health care positive working relationships between all role-players are central to improve cost-effective quality care. Strategies to enhance these positive relationships between role-players include empowerment of the role-players and staff development. Nurses also experience empowerment in the workplace the higher they are in the nursing hierarchy.

Een sentrale tema wat in al die artikels van hierdie positive uitgawe van Health SA Gesondheid voorkom, is hoe noodsaaklik positiewe interpersoonlike verhoudings tussen al die rolspelers in die gesondheidsversorging stelsel is. Integraal tot positiewe interpersoonlike verhoudinge is gemeenskaplike respek, aanvaarding, empatie, egtheid en duidelike en konstruktiewe kommunikasie. In die veld van bestuurde gesondheidsorg is positiewe werksverhoudings tussen alle rolspelers, sentraal om koste-effektiewe kwaliteitsorg te verbeter. Strategieë om hierdie positiewe verhoudings tussen rolspelers aan te moedig sluit in die bemagtiging van rolspelers sowel as personeelontwikkeling. Verpleegkundiges beleef ook bemagtiging in die werksplek hoe hoër hulle in die verpleeghierargie is.

Loading

Article metrics loading...

/content/health/5/3/EJC35163
2000-01-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error