1887

n Health SA Gesondheid - Nursing service management standards : research

USD

 

Abstract

The nursing service manager is responsible and accountable for quality nursing service management to facilitate optimal attainment of the goals/objectives and outcomes within the context and scope of health service delivery of the health care organisation. Quality nursing service management needs to he evaluated against a set of standards in this regard. Standards for nursing service management were formulated in 1987, revised and published in 1992, tested/utilised and exposed to further refinement/revision in 1999. The purpose of this research was therefore to revise existing nursing service standards and this was achieved by means of an exploratory and descriptive longitudinal research design over a period of 12 years. It is recommended that these standards be utilised as a self-evaluation instrument by nursing service managers and that the quality of nursing service management in South African health services be evaluated against these standards.

Die verpleegdiensbestuurder is verantwoordelik en aanspreeklik vir gehalte-verpleegdiensbestuur om optimale bereiking van doelwitte/doelstellings en uitkomste binne die konteks en omvang van gesondheidsdienslewering in 'n gesondheidsdiens te fasiliteer. Die gehalte van verpleegdiensbestuur behoort aan die hand van gestelde standaarde beoordeel te word. Standaarde vir verpleegdiensbestuur is in 1987 geformuleer, hersien en gepubliseer in 1992, getoets/benut en aan verdere verfyning/hersiening in 1999 onderwerp. Die doel van hierdie navorsing is om bestaande standaarde vir verpleegdiensbestuur te hersien en hierdie doelstelling is by wyse van 'n verkennende beskrywende longitudinale navorsingsontwerp oor 'n tydperk van 12 jaar uitgevoer. Daar word aanbeveel dat hierdie standaarde as 'n self-evalueringsinstrument deur verpleegdiensbestuurders benut word en dat die gehalte van verpleegdiensbestuur in Suid-Afrikaanse gesondheidsdienste aan die hand van hierdie standaarde beoordeel word.

Loading

Article metrics loading...

/content/health/5/4/EJC35169
2000-01-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error