
Full text loading...
We are daily confronted with news reports on the poor quality of health care in our health services. One way of addressing poor quality of health care is to utilise valid formulated standards as a self-evaluation instrument to determine the quality of health care that is provided in practice. But reading through all the articles in this edition I wondered if that was the only action open to use to promote quality health care.
Ons word daagliks gekonfronteer met nuusberigte oor die swak gehalte gesondheidsorg in ons gesondheidsdienste. Een wyse om swak gehalte gesondheidsorg aan te spreek is om geldige geformuleerde standaarde as 'n selfevalueringsinstrument te gebruik om die gehalte van gesondheidsorg wat voorsien word in die praktyk vas te stel. Maar terwyl ek deur al die artikels in hierdie uitgawe gelees het, het ek gewonder of dit die enigste aksie oop is om te gebruik om kwaliteit gesondheidsorg te bevorder.
Article metrics loading...