1887

n Health SA Gesondheid - Support for adult biological fathers during termination of their partners' pregnancy : research

USD

 

Abstract

Nobody denies the fact that termination of pregnancy has an effect on women, but very few people realise that termination of pregnancy also has a major impact on men.


Men experience a sense of powerlessness related to an inability to have a choice in the process of the termination of pregnancy. They also experience emotional turmoil related to the impact of the decision on interpersonal and intra-personal relationships. A way for the adult biological father to deal with these stressful effects is to utilise psychological defence mechanisms (Myburgh, 1999:39-57).
The goal of this article is to describe guidelines for the advanced psychiatric nurse practitioner to support adult biological fathers in mobilising their resources and therefore promoting their mental health. A qualitative, descriptive and contextual research design was utilised, where results from phenomenological interviews and a literature control, served as a basis for deducting and describing guidelines for supportive counselling. The counselling process will allow the adult biological father to ventilate his feelings, thoughts and behaviour and put the termination of pregnancy into perspective as a starting point for constructive change, therefore facilitating his mental health.

Niemand ontken dat die beëindiging van swangerskap 'n uitwerking op die vrou het nie, maar baie min mense besef dat die beëïndiging van swangerskap ook 'n beduidende invloed op mans het.


Mans ervaar 'n gevoel van magteloosheid ten opsigte van die feit dat hulle geen sê het in die prosedure wat gevolg word om die swangerskap te beëïndig nie. Mans ervaar ook emosionele verwarring ten opsigte van die impak van die besluit op interpersoonlike en intra-persoonlike verhoudings. Volwasse biologiese vaders gebruik verskeie psigologiese verdedigingsmeganismes om die stresvolle uitwerking van die beëïndiging van die swangerskap te probeer hanteer (Myburgh, 1999:39-57).
Die doel van hierdie artikel is om riglyne vir die gevorderde psigiatriese verpleegpraktisyn te beskryf om sodoende biologiese vaders te ondersteun in die mobilisering van hulpbronne ter bevordering van hul geestesgesondheid. 'n Kwalitatiewe, beskrywende en kontekstuele navorsingsontwerp is gebruik, waar die resultate van fenomenologiese onderhoude en 'n literatuurkontrole, as basis gedien het om riglyne vir ondersteunende berading te beskryf. Die beradingsproses sal die volwasse biologiese vader in staat stel om sy gevoelens, gedagtes en gedrag in perspektief te plaas. Dit dien ook as vertrekpunt vir konstruktiewe verandering en dus die fasilitering van sy geestesgesondheid.

Loading

Article metrics loading...

/content/health/6/1/EJC35173
2001-03-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error