
Full text loading...
The purpose of this article was to explore and describe how single adult biological fathers experience the termination of pregnancy their partners had. The research design entailed a qualitative, descriptive, explorative and contextual design.
Die doel van die artikel was om eerstens ondersoek in te stel en te beskryf hoe enkellopende, volwasse biologiese vaders die beëindiging van hul maats se swangerskap beleef. Die navorsingsontwerp was kwalitatief, verkennend, beskrywend en kontekstueel van aard. Guba se model vir vertrouenswaardigheid in kwalitatiewe navorsing is deurgaans toegepas om vertrouenswaardigheid te verseker. Data is ingesamel deur die gebruikmaking van 'n fenomenologiese strategie waar 'n doelgerigte steekproef van nege volwasse biologies vaders, wat aan die steekproefkriteria voldoen het, geneem was.
Article metrics loading...