1887

n Health SA Gesondheid - Politics and nursing

USD

 

Abstract

Politics implies the art of influencing people, and nurses have the political responsibility to influence the allocation of scarce resources. The concept of power and politics in nursing entails the reform of health issues, socio-political issues such as facilities for effective higher education in nursing, and facilities to enable nurses to render effective patient care in any given situation. The only way nurses will be allowed to have input in these issues is when they are comprehensively trained according to standards higher than minimum requirements, including education in politics and the application thereof. Preparing nursing practitioners who can cope with, and who can initiate future health-care issues will require changes in the education of nurses. Nurses should be educated in the financing of health care, and in the important influence quality health care could have on productivity in the country, as well as in analysing the changing needs of the community. Nursing Educators can and do influence the health-care system by being in control of what they teach, by being role models, and by selecting the clinical sites where they expect students to develop clinical skills.

Politiek impliseer die "kuns om besluite te beinvloed" en verpleegkundiges het die politieke verantwoordelikheid om die allokasie van skaars gesondheidshulpbronne te beinvloed. Die konsep van mag en politiek in verpleging hou verband met die hervorming van gesondheidsaangeleenthede, sosio-politiese aangeleenthede soos die beskikbaar stel van fasiliteite vir hoër onderwys in verpleging, en beskikbaarheid van fasiliteite om kwaliteit verpleegsorg in enige gegewe situasie te verseker. Die enigste manier om te verseker dat verpleegkundiges 'n bydrae kan maak tot sodanige besluitneming, is hoë standaard opleiding, en daarby ingesluit politiese kundigheid en vaardigheid in die aanwending daarvan. Die voorbereiding van praktisyns wat toekomstige verandering kan hanteer en inisieer, vereis verandering in die onderwys en opleiding van verpleegkundiges. Die finansiering van gesondheidsorg en opleiding moet veranderinge in die kurrikulum akkommodeer. Die effek van hoë standaarde in verpleegonderwys op die handhawing van gesondheid in die gemeenskap en in die analisering van veranderende gesondheidsbehoeftes word beïnvloed deur die kwaliteit van verpleegonderwys. Verpleegdosente beïnvloed die gesondheidsorg stelsel deur te kontroleer wat en hoe hul onderrig, deur 'n rolmodel te wees, en deur kliniese opleidingsfasiliteite te selekteer, waar studente hul vaardighede effektief kan ontwikkel.

Loading

Article metrics loading...

/content/health/6/2/EJC35180
2001-06-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error