1887

n Health SA Gesondheid - Cancer prevention : attitudes and practices among black South African university students

USD

 

Abstract

This study intended to investigate the attitudes and practices of cancer prevention among Black South African university students. The sample included 793 Black University students from non-health courses chosen at random from the University of the North, South Africa. The students were 370 (46.7%) males and 423 (53.3%) females between the ages of 18 to 25 years (M age 21.0 years, SD=3.48). Results indicate that 27.5% of the women said that they knew how to examine their breasts. About one third (34.2%) of those who knew about breast self-examination never did breast self-examination and 25.5% did it the recommended 10 and more times a year. While 87.8% had never had a cervical smear test, 6.8% had at least one the previous year. Overall, 24.2% of the male students knew how to examine their testicles for cancer, and from those who knew this 41.9% had never done it and 22.1% did it the recommended 10 times and more a year. Logistic regression found that attitudes were an independent predictor for testicles self-examination but not for breast self-examination and cervical (pap) smear test. If cancer self-examination and tests are to be adopted on a wider scale, more effective promotion will be required.

Die doelwit van hierdie navorsing was om die houdings en praktyke vir die voorkoming van kanker onder swart studente aan Universiteite in Suid Afrika na te vors. Die steekproef het bestaan uit 793 swart studente van die Universiteit van die Noorde in Suid Afrika. Die studente is ewekansig toegewys uit studente wat nie geregistreer was vir 'n kursus in die gesondheidswetenskappe nie. Die steekproef het bestaan uit: 370 (46.7 %) mans en 423 (53.3%) dames in die ouderdomsgroep 18 tot 25 jaar (gemiddelde ouderdom 21.0j, standaardafwyking 3.48). Die resultate dui daarop dat 27.5 % van die dames geweet het hoe om borste te ondersoek. Ongeveer een derde (34.2%) van die dames wat weet hoe om die ondersoek te doen het dit nog nooit gedoen nie en 25.5% het dit volgens die aanbevole frekwensie van tien en meer keer per jaar gedoen. Sowat 87.8% het nog nooit 'n papsmeer ondergaan nie en 6.8% het ten minste een die vorige jaar ondergaan. Oor die algemeen het 24.2 % van die mans geweet hoe om hul testikels te ondersoek vir kanker en van die wat weet het 41.9 % nog nooit die toets ondergaan nie. Sowat 22.1% het die toets volgens die aanbevole tien en meer keer per jaar gedoen. Logistieke regressie bevind dat houdings is 'n onafhanklike voorspeller vir testikel selftoets maar nie vir selftoets van borste en papsmeer nie. Om die selftoets vir kanker op 'n meer algemene skaal aanvaarbaar te maak, moet meer effektiewe bekendstelling gedoen word.

Loading

Article metrics loading...

/content/health/6/2/EJC35184
2001-06-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error