1887

n Health SA Gesondheid - Factors that influence retirement self-actualisation : research

USD

 

Abstract

This article reports on an investigation of factors that influence self-actualisation during retirement. The aim of the research was to make recommendations on how to enhance the self-actualisation of retired people. The research explored the retirement experiences of a purposefully selected group of white retirees living in the George area in South Africa. Focus groups were conducted with 12 males and 12 females. Four groups were formed according to whether retirees were married or widowed and lived in retirement villages or independently. Findings indicate that retirement is a life stage full of challenges and that adjustment to these is a pre-requisite for self-actualisation. Adjustment and self-actualisation are enhanced by certain types of behaviour, as well as personal and social resources. Programmes can be designed to support retirees. The programme content should include the retirement phenomenon, key life areas in retirement, personal resources, adjustment-oriented responses to retirement, circumstantial factors which facilitate adjustment, self-actualising modes of behaviour and ways of overcoming problems.

In hierdie artikel word verslag gedoen oor 'n ondersoek na faktore wat self-aktualisering gedurende aftrede beïnvloed. Die doel van die navorsing was om aanbevelings te maak oor hoe om die self-aktualisering van afgetredenes te verhoog. In dié navorsing is die aftree-ervaring van 'n groep doelbewus-geselekteerde blanke afgetredenes in die George-area van Suid-Afrika ondersoek. Fokusgroeponderhoude is met 12 mans en 12 vroue gevoer. Vier groepe is gevorm, na gelang die afgetredenes getroud of wewenaars / weduwees was en of hulle in aftree-oorde gebly het of onafhanklik gewoon het. Die bevindinge toon aan dat aftrede 'n lewenstadium vol uitdagings is. Aanpassing hierby is 'n vereiste vir self-aktualisering. Aanpassing en self-aktualisering word verhoog deur sekere tipes gedrag, asook deur persoonlike en sosiale hulpbronne. Programme kan ontwerp word om afgetredenes te ondersteun. Die programinhoud behoort die volgende in te sluit: die verskynsel van aftrede, die sleutellewensareas gedurende aftrede, persoonlike hulpbronne, aanpassingswyses by aftrede, omstandigheidsfaktore wat aanpassing vergemaklik, selfaktualiserende gedrag en metodes om probleme te oorkom.

Loading

Article metrics loading...

/content/health/9/4/EJC35316
2004-12-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error