1887

n HTS : Theological Studies - Andrew Anthony da Silva (1943-07-27 - 2000-06-15) : eulogy

USD

 

Abstract

Extracted from text ... Andrew Anthony da Silva * 1943-07-27 2000-06-15 Wallie da Silva is op 27 Julie 1943 te Krugersdorp, destyds in die provinsie Transvaal, gebore. In 1960 matrikuleer hy, ook in Krugersdorp, aan die Horskool Monument met drie onderskeidings. Hy was in daardie jaar die onderhoofseun en die voorsitter van die debatsvereniging. Hy begin in 1961 met teologiese opleiding aan die Universiteit van Pretoria. In 1963 behaal hy die graad BA met onderskeiding in Grieks en in 1966 die graad BD met lof. Sy BD-skripsie het gehandel oor "'n Redaksie-kritiese ontleding van Numeri 22". ..

Loading

Article metrics loading...

/content/hervorm/58/4/EJC35673
2002-11-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error