1887

n HTS : Theological Studies - Openbaring : Profetie vanaf Patmos (Deel van "Commentaar op het NT, 3de serie."), H.R. van de Kamp : book review

USD

 

Abstract

Extracted from text ... Boekbesprekings / Book Reviews Van de Kamp, H R, 2000 - Openbaring: Profetie vanaf Patmos (Deel van "Commentaar op het NT, 3de serie.") Uitgeverij Kok: Kampen. 493 Bladsye. Prys: Onbekend Resensent: Prof J J Engelbrecht (Kempton Park) Hierdie lywige kommentaar van 493 bladsye, afgesien van die lywige literatuurlys, is keurig geskryf in 'n lekker skryfstyl. Die skrywer doen ook dwarsdeur die boek moeite om ander standpunte as sy eie, kortliks onder die aandag van die leser te bring, sodat 'n mens ook langs d?e weg telkens gedwing word om vir jouself te dink. Die skrywer meen dat die apostel Johannes ..

Loading

Article metrics loading...

/content/hervorm/59/2/EJC35703
2003-06-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error