1887

n HTS : Theological Studies - A.P.B. Breytenbach : Huldigingswoord en Curriculum Vitae

USD

 

Abstract

Extracted from text ... Huldigingswoord Johan Buitendag (Voorsitter: HTS redaksie) Adjunk-dekaan: Fakulteit Teologie Universiteit van Pretoria Dit is soos die tipies spreekwoordelike "met gemengde gevoelens" dat ons Andries Breytenbach in hierdie uitgawe in die voorgrond plaas: enersyds omdat ons die Heer van die kerk dankbaar is dat Andries 'n baie gesende loopbaan in die akademie aan die Universiteit van Pretoria formeel na 36 jaar kon afsluit en andersyds omdat dit reeds nou, eintlik vir ons almal ongemaklik gou, plaasvind en die ideaal van 40 diensjare by een werkgewer, hom dus nie te beurt geval het nie. Op 31 Maart 2004 het Andries op ..

Loading

Article metrics loading...

/content/hervorm/60/3/EJC35866
2004-09-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error