1887

n HTS : Theological Studies - Om die Bybel anders te lees : 'n etiek van Bybellees, G. Snyman : boek resensie

USD

 

Abstract

Gerrie Snyman is verbonde aan die Departement van Ou Testament en Ou-Nabye Oosterse Studies, Universiteit van Suid-Afrika. Sy vertrekpunt met hierdie boek is dat die gebruik van die Bybel vir die teologiese regverdiging van apartheid deur kerke uit die reformatoriese tradisie die huidige lees van die Bybel vir lidmate problematies gemaak het. Die Bybel kan nie meer vandag op dieselfde manier gelees word nie. Volgens hom het die ou manier van Bybellees meegebring dat sekere Bybellesers merke op ander mense gelaat het. Om hierdie rede moet die Bybel anders gelees word.

Loading

Article metrics loading...

/content/hervorm/64/2/EJC36279
2008-06-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error